Wednesday, April 18, 2007

Wa-laer byeenkoms Mei 2007

Goeie middag aan alle Kapenaars!

Vir die wat nog nie daarvan weet nie, ons wil bitter graag 'n byeenkoms hou gedurende Meimaand. Kan ek op julle insette staatmaak? Ek is op soek na 'n datum en plek vir die byeenkoms.

Kontak my gerus of gaan loer by Boerevryheid se Kaapkolonie wa-laer draad. Gaan gooi asb. 'n paar gedagtes rond daar en enige voorstelle van wat julle graag wil doen of oor praat is welkom.

Groete
Christa

1 comment:

Van Tonder Die Donder said...

Mooi , julle het hom aan die gang
Dankie, en leer almal om die ding te doen , help ook by
http://zarovs.blogspot.com/